Forums

Grap Tyd

Sorteer:
Witkrag

Waneer Dr Danie Craven die bestuurder van die Suid Afrikaanse rugby span was het die span 'n slegte gewoonte aangeleer.By voorbeeld waneer hulle op toer gaan en hulle  na 'n skemerkelkie uitgenooi was het hulle 'n "souvenier" weggeneem.Eenmal waneer hulle op toer in England het hulle by die Biskop van xxxxxx aandete genuttig.Dr Craven was baie seenuweeagtig.Hy.moet die span 'n diplomatiese waarskuwing gee!Hy het aan die Biskop gese.Kan ek in onse eie taal bid die span sal dit baie waardeer .Seker het die Biskop geantwoord.Dr Craven het gese "Lede van die span as een van julle een lepel van hierdie tafel wegneem sal ek hom heeltemal opdonder.Amen."

 

 

 

Witkrag

Witkrag

No Dick????

Forum-Legende
Volg
Nuwe Kommentare
Geslote Onderwerp
Vasgepende Onderwerp